Erika Deutsches Marschlied ( German, Afrikaans and English lyrics)
, Erika, DeutschesMarschlied This song is about a German soldier who longs for his beloved Erika and every time he sees a flowers of a heather plant, also called Erika, he thinks of his beloved Erika. Dié liedjie gaan oor n Duitse soldaat wat verlang na sy geliefde Erika en elke keer wanneer hy die blommetjies aan n heideplant, wat ook Erika genoem word sien, dan dink hy aan sy liefste Erika. The lyrics and melody of the song were written around 1930 by Herms Niel, a German composer of marches. Die lirieke en melodie van die lied is omstreeks 1930 deur Herms Niel, n Duitse komponis van marsmusiek geskryf. Music track: Erika German Philharmonic Collection of Marches and Hymns and Men s Choir Musieksnit: Erika Duitse Filharmoniese Versameling van Marse en Gesange en Mannekoor Image: Wikipedia Español Erika (canción) (Una postal de la década de 1940 con la primera estrofa de la canción Erika sobre
|
|