1838 Bloedrivier
AFRIKAANS Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige KwaZuluNatal, SuidAfrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloeimpies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Die ingang tot die Bloedrivierterrein met die monument in die agtergrondOp 15 Desember het die Voortrekkers inligting verkry dat n groot Zoeloemag
|
|